In “The singing Butler” skryf Jak de Priester . . .

die dans

As ek vir jou sing

sal jy met my dans,

kaalvoet

sonder bagasie?

net elegant jouself

in my lyf tuismaak

dan

sal ons saam skuil teen die reën

mekaar warm hou

met Kuns en Woorde

Advertisements