Dit moet ( ‘n fragment)

Adam Small se gedigte wissel baie ; soms  skerp satiries dan weer sagter; dikwels vol opstand en verbittering.

Hierdie fragment kan dus op verskillende maniere geinterpreteer word.

Ek verkies om dit as ‘n liefdesgediggie te sien. Dit is dan ook opgeneem in Fanie Olivier se bundel, ”Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte.

Hande , soos die dou . . .

Teerheid

Dit moet soos dou om ons dade lê,

en dit moet teerder wees as die dade wat ons sê –

Mens moet die teerheid van die liefde in jou hê!

Adam Small

8 thoughts on “Dit moet ( ‘n fragment)

    • Dis wonderlik hoe mens ontdek, is dit nie. Sou graag wou weet hoe jy my blog ontdek het.🙂 Ek het by jou ook gaan inloer en sover hou ek waarvan ek sien.
      Baie dankie vir die ”comment”!

      • Jong ek het die neus van ‘n bloedhond ‘n Klomp van ons het van Litnet oorgeskuif en ek loer sommer maklik by hulle kommentare vir nuwe Afrikaanse blogs waarvan ek sal hou

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s