Afrikaans-wees is meer as kerkbasaars, geloftedagvieringe, sustersverenigings, Broederbond en Rapportryers, Bles Bridges, die dominee en die skoolhoof. Jy kan Boheems in Afrikaans wees, jy kan ‘n wêreldburger of ‘n kommunis of ‘n sosialis of ‘n Katoliek of ‘n Hare Krishna wees – jy kan wees net wat jy wil en nog Afrikaans wees. En jy kan baie beslis ‘n demokraat en Afrikaans wees.
Max Du Preez
Advertisements
En veral kan my nie wit wees nie- en pragtig Afrikaans wees.
Vir seker
Ek dink Wiilem het sy naam verkeerd gespel……Mmmmmmm…dis apartheid se skuld