Waaroor

“Soe, die beste manier

omme taal te bewaar is:

Liessit, praattit, skryffit,

ontginnit en bedryffit.

Net soelank jy my verstaan

stap skryf en taal ‘n lang pad saam.”

Marius Titus

Hier versamel ek alle skrywes in  Afrikaans wat vir my mooi is, hetsy dit liedjies, gedigte, stukkies prosa, aanhalings, skrywes van ander , en miskien van myself ook is . . . . . wat ookal.

My taal is vir my mooi . Dit moet gelees , geskryf en gehoor word.

Die “Header” foto behoort aan Jac Kritzinger met die titel ”Agterpad deur Namakwaland” 

Ek hou daarvan . . . .

2 thoughts on “Waaroor

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s