'n Versameling van Afrikaanse gedigte, skrywes, liedjies, vertellings en sommer alles wat ek naby my hart wil hou . . . met'n titseltjie Engels ook so dan en wan tussenin rondgestrooi
Hierdie bly darem maar ‘n “klassieke” versugting, Eeenvoudig eerlik en vir die wat God erken, universeel, nee wag laat ek nie aannames maak nie, ook waar vir my.